Wednesday, 09 December 2009 11:58
Dear Artists

Salon Music is proud to announce the opening of the first privately owned Classical Music theatre in Pretoria. Willem and Daniël recently purchased shares in the Greenlyn Village Centre where the theatre premises were previously occupied by The Performer. Salon Music has entered into a lease agreement for the said premises with the Greenlyn Village Centre management as from the 01 February 2010. Salon Music will be doing away with the ‘Dinner Theatre’ layout of the building. Extensive renovations will be under way soon, including the installation of elegant ‘Auditorium style’ seating. Special attention will be paid to the acoustics. We are also buying a Steinway concert grand piano for the venue.
Salon Music plans to establish the Brooklyn Theatre as a Classical Music venue first and foremost. The theatre will also be used for acoustic Jazz, World Music, Drama and Dance. Conference facilities will also be established.
Salon Music will also be open to other special agreements with artists.
Suggestions which are to be considered for 2010, need to be submitted before 7th January 2010.
Only two Salon Music productions will take place before the opening of the theatre.
PIANO MAN – Sat 30th January – Guy Butler Theatre - Grahamstown
CUBAN CAFÉ – Sat 13th February – Queenspark Atrium – Brooklyn Mall
Brooklyn Theatre is a dream come true for Salon Music. We are open to any suggestions, advice or assistance you are able to offer.
Best wishes for the coming Festive Season.
This is what the artists had to say:
Dit is fantastiese nuus.
Groete,

Anna Davel
---------------------------------------
Watter wonderlike nuus !!! Julle is voorwaar iets buitengewoons en gaan net van krag tot krag. Ek wens jul als wat mooi is toe.
Jana Cilliers
---------------------------------------
Well done for this! It is indeed a piece of exciting news! Thank you for all your tireless efforts in keeping classical music going and keeping it profitable!
Best regards and good luck with this new project!
Jose Dias
---------------------------------------
Baie geluk dit klink vreeslik opwindend!

Sandra Prinsloo
Baie dankie vir die aanstuur van die informasie. Ek sal defnetief aan 'n klomp voorstelle van konserte dink.
Baie sterkte en baie geluk met die nuwe teater.

Groete
Douwe
---------------------------------------
This is fantastic news. I wish you every success with this venture.
Best regards
Greg M Smith
---------------------------------------
Baie geluk met die nuwe theater in Brooklyn. Dis 'n wonderlike prestasie sowel as mylpaal wat bereik is. Ek komplimenteer beide julle harde werk en deursettingsvermoe om dit te kon verwesentlik. EK wil ook die geleentheid gebruik om julle beide te bedank vir die geleenthede wat julle my gegee het as jong musikant om saam met Salon Music op te tree in Suid-Afrika. Daardeur het ek baie selfvertroue kon wen en ervaring kon opbou vir die loopbaan wat ek nou volg.
Nogmaals baie geluk en ek sien uit om erens in die nabye sowel as verre toekoms moontlik weer met julle te mag werk.
Baie Groete.
Jacques le Roux.
------------------------------------------
Dit is wonderlike nuus, Baie geluk

Groete uit Duitsland
Christiaan Snyman
---------------------------------------
WOW!!!! Dit is BAIE exciting!
Magda Beukes
---------------------------------------
Geluk julle twee!
Kind regards/Vriendelike groete,
Harald Richter
---------------------------------------
HOW WONDERFUL FOR YOU!
Great news indeed, and one day I hope to play there!
Have wonderful holidays, and please stay in touch.
Groot groetnis,
Anton Nel
---------------------------------------
So exciting!!! Congratulations, and I'm looking forward!!

Megan Kahts
---------------------------------------
Congratulations! It looks great. I hope to be a part of it.
Wessel Beukes
---------------------------------------
Congratulations on this fantastic new venture. I am truly happy for both of you. I hope it all works out as you have dreamed it would. Look forward to having concerts in the new theatre.

Best wishes
Michael Barrett
---------------------------------------
I hope the new venue will bring much success, both to Salon Music and any other venture envisaged in 2010.
Hope you are both well and wish you a very Happy Christmas
Regards
Nigel Hanna
---------------------------------------
That is fabulous news! WOW!
Well done to the both of you, it's a bold and very exciting undertaking to have one's own theatre and I am sure it will be a very rewarding investment in the years to come.
I love to play and perform and venues are getting less and less as classical music seems to be dying but this is a shining light.
Best wishes to you, break a leg and may the Fat Lady Sing forever at your theatre! :)
Serge Cuca
---------------------------------------
Baie baie geluk!
Ek is baie bly saam met julle.
Groete,
Wim van Schalkwyk
---------------------------------------
Hierdie is vreeslik exciting en ek weet dit gaan BAAAAAIE goed afgaan.
Groete
Johan Spies
---------------------------------------
Excellent, hope it goes well.
Rolf Deppe
---------------------------------------
Dit is fantasties! Ek is baie opgewonde!
Kindest regards,
Stephan Gericke
---------------------------------------
Hallo Willem En Daniel,
Nou net julle E-mail oopgemaak en ek dink dis die beste nuus van die jaar!!
Baie geluk, julle harde en toegewyde werk werp sowaar vrugte af.
Julle teater gaan n “landmark” in S.A. wees.
Ps: Sal met graagte daarvan deel wil wees in die toekoms.
Nogmaals voorspoed

Daniel Verster
---------------------------------------
Dit is inderdaad wonderlike nuus! Baie geluk met hierdie fantastiese verwikkeling!
Groete,
Tinus Botha
---------------------------------------
Shoe, dis fabulous! Veels geluk, ek dink julle het die visie om 'n sukses van so 'n onderneming te maak.
Ek is seker julle gaan baie suksesvol wees.
Groete
Chris Harper
---------------------------------------
Baie geluk met die Brooklyn Teater!! Dis wonderlike nuus!

Inette Swart
---------------------------------------
That is absolutely fantastic-- many congrats
Andrew Warburton
---------------------------------------
Dis ongelooflike goeie nuus! Ons wil julle net voorspoed toewens met jul nuwe onderneming! Baie sterkte vir al die werk wat voorlê.
Vriendelike groete.
Alta van Huyssteen
---------------------------------------
wow!baie baie geluk!
Woorde kan nie beskryf hoe ek nou voel nie....wow!
Mathew Overmeyer
---------------------------------------
Baie Baie geluk met die nuwe belegging!!!!!!
Groete,
Jonathan Watkins
---------------------------------------
Baie , BAIE geluk met julle nuwe en fantastiese onderneming! Ons wens julle net die beste toe.
JULLE IS FANTASTIES
Groetnis
Hanna & Albie
---------------------------------------
Baie geluk met julle droom wat nou verwesenlik word met die nuwe teater!
Ons glo Salon Music & ons almal wat konserte bywoon sal baie voordeel hieruit put.
Sterkte met die bouery.
Groete,
Kobie & Alex.
---------------------------------------
Well done, sounds great.
Liam O’Flaherty
---------------------------------------
Baie geluk met die wonderlike mylpaal wat julle bereik het - sjoe, Salon Musiek kom al so 'n lang pad, en nou is dit soos 'n baken wat uitstaan. Ek is baie bly saam met julle, en sal julle verseker ondersteun in enige moontlike kapasiteit. Baie sterkte met die nuwe "Baba" en ek hoop die groeipyne is minimaal, en dat as daar wel groeipyne gebeur, dat dit alles sal wees om 'n beter doelwit te bereik op die einde van die dag. Baie sterkte en ek is baie trots op Salon Musiek!!
Liefde

Engeli le Roux
---------------------------------------
Baie geluk – dit is baie opwindend!
Vriendelike groete
Lizet Smith
---------------------------------------
BAIE, BAIE GELUK MET DIE BROOKLYN TEATER!!!!!
Ek sien saam met die res van Pretoria en omgewing uit na die nuwe ontwikkelinge en die verwagtinge is groot (maar nie ongegrond nie - ons ken julle mos). Mag julle groot sukses hê daarmee en mag die opknappingswerk voorspoedig verloop.
Mag julle 'n geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar hê!
Groete

Teresa de Wit
| < Prev | Next > |
|---|



